Foals

Foals
Agtergrondinligting
OorsprongOxford en Thame (Engeland)
Jare aktief2005 — hede
EtiketteTransgressive, Sub Pop
AssosiasiesThe Edmund Fitzgerald, Youthmovies
Webwerfwww.wearefoals.com
LedeYannis Philippakis (voorsang en kitaar)
Jack Bevan (tromme)
Jimmy Smith (kitaar)
Edwin Congreave (sintetiese klavier)
Walter Gervers (baskitaar)
Gewese ledeAndrew Mears
Wendy Jane

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Foals is 'n musiekgroep van Oxford (Engeland). In Europa het die groep 'n platekontrak met Transgressive Records, en in die VSA met Sub Pop. Op 24 Maart en 8 April 2008 het die groep hul eerste vollengteateljeealbum Antidotes in onderskeidelik die VK en die VSA vrygestel. Die album is deur die sosialis Wendy Jane en Dave Sitek geproduseer.[1] Die groep het egter die meng van die album self behartig.

  1. GIGWISE, TV on the Radio's Dave Sitek To Produce Foals

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy